
FIKS SAAM MET HIMNE – `n volhoubare gesonde leefstyl
Ek het in April 2024 by FIKS SAAM MET HIMNE aangesluit, en ek kan met oortuiging sê dit het my lewe verander. Wat my dadelik aangetrek het, was nie net die oefensessies nie, maar Himne se gebalanseerde, gesonde benadering tot fiksheid en leefstyl. Van die begin af het ek geweet ek wil nie ’n vinnige …








