Hierdie was die grootste bederf vir my, dit voel asof ek ‘n hele nuwe klerekas het net met nuwe kombinasies wat ek nog nooit saam gesit het nie. René maak alles so maklik en ek voel so mooi en lekker in alles wat sy aanbeveel en vir my geskep het met hierdie lookbook en klerekas beplanning. Skielik weet ek presies wat ek het, wat ek kort en hoe om die regte kombinasies te maak met wat ek reeds het. Ek kan nou beter koop en spaar geld deur haar aanbevelings. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
I was very impressed with Renè ‘s service.
It is really nice to know what works for my body and what colours suites me best. I have been shopping accordingly and it is really such a nice guide to male shopping more fun and where your clothes more confidently.
René se “Style and Colour Analysis” was vir my ‘n lewensveranderende ervaring. Vir die eerste keer verstaan ek werklik wat by my pas, hoe om na kleur te kyk, hoe om beter keuses te maak wanneer ek koop. Dis werklik so mooi omvattend en met liefde gedoen en saamgestel. Ek het soveel geleer van wie ek is en my persoonlikheid daardeur. Dit strek regtig dieper as net ‘n gewone oppervlakkige kleur analise. René loop daardie ekstra myl en haar liefde hiervoor borrel net oor. Sy het ‘n passie hiervoor of eerder ‘n roeping. Ek sal dit enige dag vir enige iemand aanbeveel. Dis ‘n MOET!
Click on the button below to view my Google Reviews as well:
